District 9

District 9
Regisseur Neill Blomkamp
Produksieleier Peter Jackson en Carolynne Cunningham
Draaiboek Gebaseer op Alive in Joburg deur Neill Blomkamp
Kinematografie Trent Opaloch
Redigeerder Julian Clarke
Speeltyd 112 minute
Land Suid-Afrika
Verenigde State
Nieu-Seeland
Taal Engels
Bruto wins $180 miljoen verdien

District 9 is 'n wetenskapsfiksierolprent en deels 'n spotdokumentêr uit 2009 deur regisseur Neill Blomkamp. Beide hy en die akteur Sharlto Copley debuteer met die film, hoewel hulle voorheen gewerk het aan die kortfilm Alive in Joburg, waarop District 9 gebaseer is. Peter Jackson het District 9 vervaardig; hy word as baanbreker in die genre beskou. Die film is in Soweto, Johannesburg, geskiet.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search